CIZELLE LOUW CLINICAL PSYCHOLOGIST PRETORIA - 082 4155 390
  • Home
  • About
    • About Cizelle Louw
    • First Session Info
    • News
    • FAQ
  • Contact
  • TRAINING
    • PREDIKANTE >
      • IKIB >
        • WERKSWINKEL
        • CV
  • Therapy
    • Brainworking Recursive Therapy
    • Solution Focused Therapy
    • Teenagers
    • Adults
    • Couples
    • Phobias
    • Realise your Dreams
  • More
    • Archive >
      • Better Pain Control
      • Stress >
        • Stress Management
        • Stress is good?
      • Domestic Violence >
        • Warning Signs
        • Upper class Domestic Violence
        • I am the abuser
        • My wife is the abuser
      • Trichotillomania
      • Mini Habits
      • How are you?
    • Online Booking
    • Payments
    • Reviews
    • Testimonials

VERANDER JOU PERSPEKTIEF DEUR JOU VRAE TE VERANDER !

  1. Toekomsperspektief: Wat gaan jy oor hierdie krisis/probleem sê oor 10 jaar van nou af? En oor 20 jaar? Gaan dit dan nog so erg lyk soos nou?
  2. Die verlede perspektief: Kyk terug ... Wanneer het jy ’n soortgelyke probleem oorwin? Wat het jydaaruit geleer wat jy nou kan toepas?
  3. Die “erns perspektief”: Hoe sleg is dit wat nou gebeur in vergelyking met ander goed wat al met jou gebeur het? Dalk het jy selfs erger goed as dit hanteer?
  4. Die “afstand perspektief”: Kyk hierna vanaf die maan, of uit ’n vliegtuig: Wat is die groter prentjie?
  5. Die “uiterste perspektief”: Wat is die ergste ding wat moontlik as gevolg van hierdie situasie kan gebeur? Wat is die beste ding wat kan gebeur? En dan ... wat is die mees waarskynlike ding wat sal gebeur?
  6. Jou “beste vriend perspektief”: Wat sal jou beste vriend se raad wees?
    (Uit: Profit from the positive – Margaret H Greenberg & Senia Maymin)

Powered by Create your own unique website with customizable templates.