CIZELLE LOUW - CLINICAL PSYCHOLOGIST PRETORIA
  • Home
  • About
    • About Cizelle Louw
    • First Session Info
    • News
    • FAQ
  • Contact
  • OPLEIDING
    • PREDIKANTE >
      • KIB
      • GETUIGSKRIFTE
      • CV
  • Therapy
    • Brainworking Recursive Therapy
    • Solution Focused Therapy
    • Teenagers
    • Adults
    • Couples
    • Phobias
    • Realise your Dreams
  • More
    • Archive >
      • Better Pain Control
      • Stress >
        • Stress Management
        • Stress is good?
      • Domestic Violence >
        • Warning Signs
        • Upper class Domestic Violence
        • I am the abuser
        • My wife is the abuser
      • Trichotillomania
      • Mini Habits
      • How are you?
    • Payments
    • Reviews
    • Testimonials

staan op en probeer weer!

3/9/2015

0 Comments

 
Nelson mandela het gesê: “The greatest glory in living lies not in never failing, but in rising every time we fall.”

 

Oor die afgelope twee weke het hierdie woorde vir my nuwe betekenis gekry. Ek het dit moeilik gevind in hierdie tyd om my gewoonte van ‘food journaling’ te handhaaf omdat ek gesukkel het om reg te eet. Omdat ek bewus was van my slegte keuses was dit vir my moeilik om dit op papier neer te skryf.

 

Ek het begin verstaan die belangrikste ding is om te onthou wanneer 'n mens ‘n gewoonte probeer aanleer of afleer, om altyd op te staan na jy ‘geval’ het. Ek dink dit is waar meeste mense opgee met hulle poging om te verander en eintlik is dit deel van die proses waardeur 'n mens moet gaan. Om op te gee wanneer jy ‘geval’ het is soos om op te gee op jouself. Aan die ander kant, wanneer jy vir jouself kan sê, “ek erken ek het geval maar ek weet ek kan weer opstaan en ek weet ek kan ‘n sukses maak van my situasie”, bou jy jouself op en wen jy vertroue in jouself. Ek is oortuig daarvan dat ons sukses in die lewe afhang van hoeveel ons in ons innerlike krag glo. As ons altyd uitgelewer voel en ons omstandighede blameer vir ons situasie sal ons nooit die moed hê om ons situasie te verbeter nie.

 

Die hart van my stukkie is net dit: moenie opgee nie, bly glo in jouself en die krag en genade wat aan ons gegee is deur God.

 

Tot weer…

 

0 Comments



Leave a Reply.

    Author

    Mia het onlangs begin werk na 'n paar jaar van hard studeer. Mense  is vir haar belangrik en daarom reik sy in haar vrye tyd uit na mense met spesiale behoeftes.

    Archives

    March 2015
    February 2015

    Categories

    All

    RSS Feed

Powered by Create your own unique website with customizable templates.