FIRST SESSION INFO
Sien Afrikaanse Deel onder...
Welcome to my practice! I am looking forward to meeting you. May your therapy be a place of safety and positive direction.
You may have been to one or more therapists up to now or coming to me may be your first session ever. Either way, going to a psychologist could be a bit intimidating. I believe that being prepared should make a difference.
1. ARRIVAL:
I take a 30 minute break between sessions to make notes in my previous client’s file and to ventilate and santise my consulting room. Kindly press the intercom’s button not more than 5 minutes before the time of your session to allow for these activities. I shall then open the main gate for you to drive in (it’s not safe to park outside). There are three parking spots for visitors on the premises.
My consulting room is at the right side of the house (in the direction of the main entrance). Just follow the yellow signs.
2. COVID PROTOCOL:
Please wear a 3 layered cloth mask or a plastic shield and use the hand sanitiser provided at the entrance of my consulting room. We sit 2.5 meters apart and we can remove our masks at that distance (please inform me if you do not feel comfortable with doing that.) My consulting room is large and well ventilated and I do sanitise. Please let me know if you are feeling unwell or have been in contact with someone who is not well or who have been diagnosed with Covid. You may cancel under any of these circumstances. I will do the same.
3. PAYMENT POLICY:
Please pay (EFT or credit card, not cash) before arriving for your session. Ask your bank to sms proof of payment. You can WhatsApp proof of payment for a credit card transaction. The fee is currently R1000 for 55 minutes.
*CREDIT CARD PAYMENTS: Go to PAYMENT at the bottom of the home page of my website, and register with Payfast for credit card transactions.
*EFT: My banking details are …
C J Louw
Standard Bank
Branch: 012 345
Acc #: 012 78 18 94
Current Acc
*You can discuss payment with me if you still have benefits for psychological services on your medical aid.
4. FORMS:
I sent you a WhatsApp explaining about the online forms …
Online Forms
Child Information - Click Here
Client Information - Click Here
Client Information (Couples) - Click Here
PHQ (English) - Click Here
INFORMATION FOR THERAPEUTIC PURPOSES - Click Here
You are most welcome to send a WhatsApp message with any questions that you still may have. I will respond asap.
Kind regards
Cizelle

EERSTE SESSIE INLIGTING
Baie welkom by my praktyk! Na dertig jaar is dit steeds vir my ‘n voorreg en vreugde om te doen wat my passie en roeping is. Mag jy eendag terugkyk op jou terapie as iets wat ‘n noemenswaardige verskil in jou lewe gemaak het.
Ek wil graag vir jou ‘n paar riglyne gee sodat jy gemaklik en tuis voel wanneer jy vir die eerste keer na my toe kom. Dit help dikwels as mens vooraf weet wat om te verwag …
1. AANKOMS:
Omdat ek na elke sessie notas maak en my spreekkamer ventileer en skoonmaak, wil ek vra dat jy asb die interkom se klokkie op die vroegste 5 minute voor jou afspraaktyd sal lui. Vir sekuriteitsredes moet jy inry by die hek en nie jou kar buite los nie. Parkeer dan asb waar die drie parkeerplekke vir besoekers afgemerk is – asb nie agter die toesluit garages nie. Indien iemand jou vergesel wat nie aan die sessie gaan deelneem nie, moet hulle asb in die kar wag.
Stap REGS om die huis, in die rigting van die voordeur, om by my spreekkamer uit te kom. Geel bordjies dui die pad aan tot waar ek vir jou sal wag.
2. COVID PROTOKOL:
Dra asb ‘n drielaag material masker of ‘n plastiekskerm met aankoms en vertrek. Ontsmet asb ook jou hande met die sproei wat ek by die ingang van my spreekkamer voorsien. Wanneer ons sit (2.5 meter uit mekaar), kan ons die maskers afhaal, maar lig my asb in as dit jou ongemaklik maak. My spreekkamer is groot en die ventilasie is goed, so ons risiko is laag, maar behou asb deurgaans die afstand. Dis ook vir my baie belangrik dat ons albei mekaar sal inlig indien ons in kontak was met iemand wat siek is of as enige een van ons siek voel. In so ‘n geval mag ons selfs op kort kennisgewing kanselleer.
3. BETALING:
Privaat kliente moet asb per sessie betaal, dws voor die sessie en vir my ‘n betalingsbewys saambring of vra dat die bank vir my ‘n sms stuur as bewys van betaling.
Indien daar nog voordele op jou mediese fonds beskikbaar is, kan ek moontlik namens jou van jou fonds eis, maar ons sal dit eers moet bespreek.
Die tarief vir ‘n 55 minute sessie is R1000.
Wat die maniere van betaling betref, moet jy asb kennis neem van die volgende:
*Kredietkaart
Jy kan op my webwerf deur Payfast betaal. Kliek net op PAYMENT, heel onder op my tuisblad, en registreer vir Payfast. Die adres vir my webwerf is www.cizellelouw.com
*EFT: My bankbesonderhede is as volg:
C J Louw
Standard Bank
Takkode: 012 345
Rekeningnommer: 012 78 18 94
Tjekrekening/Current account
*Vanwee Covid aanvaar ek nie meer kontant nie. Moet asb ook nie by die bank kontant inbetaal nie. Standard Bank se koste is baie hoog op kontant inbetalings.
4. AANLYNVORMS: Wees asb so vriendelik om die vorms hier onder aanlyn te voltooi soos ek in die WhatsApp verduidelik het. Indien jy dalk op my waglys is vir ‘n afspraak, sal dit ‘n goeie plan wees om die vorms so gou moontlik te voltooi sodat ek jou lêer vroegtydig gereed kan kry. Daar kom dalk gouer as wat ons verwag ‘n kansellasie.
Aanlyn Vorms
Inligtingsvraelys - Kliek hier
Inligtingsvraelys vir Couples - Kliek hier
PHQ (Afrikaans) - Kliek hier
Inligtingsvraelys (Kinders/Tieners) - Kliek hier
INLIGTING VIR TERAPEUTIESE DOELEINDES - Kliek hier
Stuur gerus vir my ‘n boodskap indien enige iets onduidelik is. Ek sal so gou moontlik reageer.
Vriendelike groete,